Algemene inligting

"Waar ons die wonder van die wêreld ondek en speel-speel slim word"

ONDERIG

Kognitiewe, sosiale en emosionele ontwikkeling is ons fokuspunte:

  • Dagroetine
  • Klank en taal
  • Gesyferdheid
  • Kennis van die wêreld
  • Kreatiewe denke
  • Kuns en spel
  • Sensoriese ontwikkeling
  • Fisieke ontwikkeling
  • Instappies

AKTIWITEITE

  • Weeklikse temabord
  • Kunsaktiwiteite
  • Fantasiespel
  • Boekhoekie
  • Bak-en-brou
  • Sensoriese aktiwiteite
  • Klim-en-klouter
  • Eksperimente
  • Musiek
  • Opvoedkundige praatjies vir ouers

AKADEMIE URE

  • Maandae tot Vrydae
  • Tyd: 06:50 tot 14:00
  • Opsies: 3 of 5 dae
  • Naskooltoesig kan gereel word op aanvraag
Liefie-lyf Akademie het begin in 2014 en is geleë op ‘n kleinhoewe in die Ooste van Pretoria. Die onderrigtaal is Afrikaans. Die Akademie beskik oor bekwame en gekwalifiseerde personeel wat met entoesiasme en sorg die potensiaal van elke kleuter optimaal ontwikkel.
Plot 218, Mooiplaats
Pretoria
GPS: -25.783394, 28.437338
what3words: bother.adamant.dovetaled
Sel: (076) 028 8747
Tel: 076 465 3553
Registrasie Nommer: 2017/529271/07
calendarcogspencil-square linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram