(012) 802 4000
info@liefie-lyf.co.za

Spyskaart

Ons Spyskaart

Somer

Maandag
Geroosterde hoenderboudjie/ dytjie, rys, groente
Dinsdag
Spaghetti met maalvleis, komkommer en tamatie slaai
Woensdag
Chicken alla king, rys, groente
Donderdag
Herderspastei met wortelslaai
Vrydag
Eenskottel Macaroni en tuna gereg met slaai / Worsbroodjies met slaai
Maandag
Minsballetjies, rys en groente
Dinsdag
Spaghetti met maalvleis, komkommer en tamatie slaai
Woensdag
Hoenderpastei met komkommer en tamatie slaai
Donderdag
Beesvleis bredie met groente
Vrydag
Visvingers en tjippies/ patats

Winter

Maandag
Hoender en groentesop met broodjies
Dinsdag
Bobotie met rys, tamatie en komkommer slaai
Woensdag
Visvingers met aartappels en pampoen
Donderdag
Macaroni en maalvleis gebak met wortelsaai
Vrydag
Hoenderburger met tamatie en komkommer slaai
Maandag
Beesvleis en groentesop met broodjie
Dinsdag
Maalvleisballetjie en aartappel gebak met patats en boontjies
Woensdag
Spaghetti Bolognaise met tamatie en komkommer slaai
Donderdag
Bobotie met rys, tamatie en komkommer slaai
Vrydag
Visvingers, aartappel krokette met wortelslaai
Liefie-lyf Akademie het begin in 2014 en is geleë op ‘n kleinhoewe in die Ooste van Pretoria. Die onderrigtaal is Afrikaans. Die Akademie beskik oor bekwame en gekwalifiseerde personeel wat met entoesiasme en sorg die potensiaal van elke kleuter optimaal ontwikkel.
Plot 218, Mooiplaats
Pretoria
GPS: -25.783394, 28.437338
what3words: bother.adamant.dovetaled
Sel: (076) 028 8747
Tel: (012) 802 4000
Registrasie Nommer: 2017/529271/07
info@liefie-lyf.co.za
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram