Temas

Temas vir 2021

KWARTAAL 1: 13 Jan – 31 Mrt

13 Jan – 15 Jan: Ontmoet juffrou en maats
18 Jan – 22 Jan: Dit is ek
25 Jan – 29 Jan: Gelukkig in my skool
1 Feb – 5 Feb: Gelukkig in my klas
8Feb – 12 Feb: My boeke en speelgoed
15 Feb – 19 Feb: Ek huppel deur die dag
22 Feb – 26 Feb: Dit is my liggaam
1 Mrt – 5 Mrt: Ek leef gesond (skoon lyfie, hande en naels)
8 Mrt – 12 Mrt: Ek leef gesond ( versorg tande/ Tandarts )
15 Mrt – 19 Mrt: Klere, kleure en vorms
22 Mrt: Vakansiedag
23 Mrt – 26 Mrt: Klere, kleure en vorms
29 Mrt – 31 Mrt: Paasfees

KWARTAAL 2: 12 Apr – 25 Jun

12 Apr- 16 Apr: Dit is my huis en my gesin
19 Apr – 23 Apr: Ek is ‘n versigtige kind
26 Apr – 30 Apr: My vrolike familie
3 Mei – 7 Mei: Feesdae in die gesin
10 Mei – 14 Mei: Wonderlike Weer
17 Mei – 21 Mei: Hiep-Hiep Hoera dis Herfs
24 Mei – 28 Mei: Ek luister na my wêreld
31 Mei – 4 Jun: Ek weet wat ek voel
7 Jun – 11 Jun: Ek weet wat ek ruik en proe
14 Jun – 18 Jun: Ek kyk na die wêreld
21 Jun – 25 Jun: Ek kyk na die wêreld

Kwartaal 3: 13 Jul – 30 Sept

13 Jul- 16 Jul: Bibberende Winter
19 Jul – 23 Jul: Vervoer: Lug en Water
26 Jul – 30 Jul: Vervoer: Land (pad)
2 Aug – 6 Aug: Almal werk Hard:Beroepe met Voedsel en Winkels
9 Aug: Vakansiedag
10 Aug – 13 Aug: Beroepe: Brandweer
16 Aug – 20 Aug: Beroepe: Dokter, Verpleegster, Ambulanse
23 Aug – 27 Aug: Beroepe: Weermag, Lugmag en Vloot
30 Aug – 3 Sept: Wonderlike Water
6 Sept- 10 Sept: Gesonde omgewing ( Besoedeling)
13 Sept – 17 Sept: Vrugte
20 Sept – 23 Sept: Groente
27 Sept – 30 Sept: Plaas en produkte van melk

Kwartaal 4: 12 Okt – 14 Des

12 Okt – 15 Okt: Skaapplaas en wol
18 Okt – 22 Okt: Lente
25 Okt – 29 Okt: Vrolike voëltjies
1 Nov – 5 Nov: Reptiele
8 Nov – 12 Nov: Insekte
15 Nov – 19 Nov: Wilde diere
22 Nov – 26 Nov: Die Olifant
29 Nov – 3 Des: Dinosourusse
6 Des – 10 Des: Kersfees en Nuwe jaar-Kersfeespartytjie
13 Des – 14 Des: Finaliseer assessering
Handig verslae uit 14 Des.

Kleuterskool sluit 14 Desember om 12:00

Liefie-lyf Akademie het begin in 2014 en is geleë op ‘n kleinhoewe in die Ooste van Pretoria. Die onderrigtaal is Afrikaans. Die Akademie beskik oor bekwame en gekwalifiseerde personeel wat met entoesiasme en sorg die potensiaal van elke kleuter optimaal ontwikkel.
Plot 218, Mooiplaats
Pretoria
GPS: -25.783394, 28.437338
what3words: bother.adamant.dovetaled
Sel: (076) 028 8747
Tel: 076 465 3553
Registrasie Nommer: 2017/529271/07
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram